Monday, May 8, 2017

Natuurwetenskap : Lesplan


Inleidingsfase


Die aangehegte video skakel word vir die leerders in die klas gespeel, sodat hulle aandag verkry kan word, asook om hulle geheue en kennis te vervris oor wat hulle alreeds weet van skoenlappers.

Video skakel : Youtube - Life cycle of a butterfly


Onderrig en leerfase


Verduideliking van die lewenssiklus van 'n skoenlapper

Prent 1:

Prent 2: 





Die leerders kry 'n klasaktiwiteit om te doen, sodat hulle kennis getoets kan word rondom die onderwerp wat behandel is in die klas.

Prent 3:



Die onderwyser assesseer die leerders se kennis en behandel die aktiwiteit saam met hulle wat as hersiening dien.


Afsluitingsfase


Die leerders ontvang die volgende aktiwiteit vir huiswerk

Prent 4:



Die liggaamlike aktiwiteit sal die leerders help om die lewenssiklus te onthou.

Prent 5:




Die les word afgesluit deur die leerders wat die volgende liedjie agter die juffrou aan sing.

Prent 6:




No comments:

Post a Comment

Natuurwetenskap : Lesplan

Inleidingsfase Die aangehegte video skakel word vir die leerders in die klas gespeel, sodat hulle aandag verkry kan word, asook om hu...